Stylvol, Klassiek en Elegant – Anel Botha
by Simoné Meyer
Gepubliseer: Januarie 16, 2023 (1 jaar gelede)
Gepubliseer: Januarie 16, 2023 (1 jaar gelede)
R22 000
Kategorie
Ontwerper
Anél Botha
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
KantGaasSag
Kleur
WitNaaswit
Rokgrootte
68
Bragrootte
32A
Lengte
160 cm
Troufotograaf
The Light Bulb
Stylvol, skoon gesnyde, meermin-styl trourok. Die rok het deursigtige kante en ’n deursigtige laer rug. Die skouers het verwyderbare sagte strikkies en die agterkant het ’n mooi knoop-ritssluiting.
(Ek het ’n oorrok/romp gedra, maar ek verkoop die rok daarsonder. Jy kan altyd een laat maak as jy sou wou).
Die rok is eenkeer gedra op my troudag en lyk nog baie mooi.
Prys – Onderhandelbaar (Het R32 000.00 betaal).
Stuur boodskap
Kontaknommer 0795617658