JUSTIN ALEXANDER
by Marné Klopper
Gepubliseer: September 11, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 11, 2021 (3 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ligging
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
34C
Lengte
166 cm
Troufotograaf
Paula Adams
Vir ’n bruid opsoek na ’n elegante trourok.
Dié trourok het my hart baie geluk gebring op my dag. Ek wou ’n rok gehad het wat gemaklik en sag op die oog is. Die meermin-silhoeëtte vloei organies en sit die fokus op die bruid se glimlaggesig. Toe ek dit aantrek het dit gevoel of ek in ‘n regte prinses verander.
Gemaak van Ivroy-satyn, wat die lyfie foutloos laat voorkom. Daar is ’n sleep met material-rosies wat jy kan afhaal of aanlos.
Grootte: 8/10
Oorspronklik by Bridal Manor gekoop.
Stuur vir my ’n boodskap op Whatsapp as jy wil aanpas.
071 146 8242
Stuur boodskap
Kontaknommer 0711468242