Romantiese Trourok 10/12
by Helene Pretorius
Gepubliseer: Julie 29, 2023 (4 maande gelede)
Gepubliseer: Julie 29, 2023 (4 maande gelede)
R11 750
Kategorie
Ontwerper
Ingevoer
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantGaasSag
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
1012
Bragrootte
34B met cups wat verander kan word
Lengte
Ek is 1.74 en ek het nog 'n hak aan, mens kan dit korter maak
Troufotograaf
Kikitography
Die rok is gedroogskoonmaak en in ‘n baie goeie toestand.
Ek het oorspronklik R17 500 vir dit betaal.
Ek het van die rok gehou want dit is iets anders en vertoon baie mooi op fotos.
Dit is ‘n pragtige A-lyn trourok met detail. Die rok sal meeste mense pas. Ongelooflik gemaklik en iemand wat ‘n 10 of ‘n 12 is sal dit kan dra, ek was ‘n 12 op die fotos.
My lengte is 1.74 en ek het nog ‘n klein hak ook gedra, mens kan die rok maklik korter maak.
Ons verkoop ook 10 sambrele (sien laaste foto) vir R1300. Die sambrele was toe nooit gebruik nie want dit was ‘n baie bewolkte dag.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0832906575