Romantiese sjampanjekleur trourok vir die groter bruid!
R4 000
‘n Sagte, vleiende sjampanjekleurige trourok vir die korter, groter bruid. Sluier is ingesluit. Die rok is verstelbaar aan die agterkant met ‘n inryg-laerug patroon.