Romanties & Elegant
by Inge
Gepubliseer: September 11, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: September 11, 2020 (4 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani -Blue
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Vleeskleur (nude)
Rokgrootte
8
Bragrootte
32B
Lengte
172 cm
Troufotograaf
Coba Uys - Coba Photography
Hierdie tydlose prinses-styl rok het delikate lae wat dit ’n elegante, outentieke gevoel gee. Die bostuk het ’n sweetheart neklyn met fyn krale-detail bo-op die kant. Die rug het ’n pragtige v-lyn met ’n versteekte ritssluiter. Die kant van die bostuk word op die romp herhaal sodat die sleep ’n fokuspunt word.
Die vleiende ontwerp en struktuur van hierdie rok verseker ’n gemaklike maar ondersteunende fit vir ’n skouerlose rok om te verseker dat jy elke oomblik van jou spesiale dag soos ’n prinses voel.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0826124832