Rebecca Ingram – Josie
by Chane de Waal
Gepubliseer: Januarie 26, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Januarie 26, 2021 (3 jare gelede)
R18 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Maggie Sottero: Rebecca Ingram
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Sy
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
34B
Lengte
174 cm
Troufotograaf
Anne Grace Photography
Hierdie rok laat mens só vroulik voel!
Die liefling-halslyn en Bardot-styl moue sal enige vrou se skouers en bors komplimenteer. Die materiaal is Huron Mikado, ‘n kombinasie van sy en nylon wat die lap ‘n swaarder materiaal maak.
Knopies van sy loop langs die rug af tot op die punt van lang, vloeiende sleep: die perfekte kompliment vir die silhoeët.
Die moue beperk glad nie beweging nie, en die rok sit baie stewig wat verhoed dat dit deur die loop van jou troudag sal afgly.
‘n Droomrok!
Stuur boodskap
Kontaknommer 0833215626