Pronovias (Enelsa) Trourok
by Donne Venter
Gepubliseer: Augustus 16, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 16, 2021 (3 jare gelede)
R18 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Pronovias (Barcelona)
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSag
Kleur
IvoorNaaswit
Rokgrootte
68
Bragrootte
32A / 32B
Lengte
165 cm (My Lengte)
Troufotograaf
Lora Photography
Dié Pronovias Enelsa trourok is elegant en tydloos. Hy sit baie gemaklik en hoewel dit ’n stywe rok is, is die materiaal rekbaar wat dit moontlik maak om lekker te dans. Die rok het ook ’n hakie agter om die sleep aan vas te maak vir die eerste dans en partytjie na die tyd.
Dié rok is ongelukkig nie meer beskikbaar om te koop nie!