Alena Leena ontwerpers trourok – The Mimosa
by Lzune Hughes
Gepubliseer: Mei 25, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Mei 25, 2021 (3 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Alena Leena Bridal
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Sy
Kleur
Wit
Rokgrootte
68
Bragrootte
34A
Lengte
178 cm
Troufotograaf
ReLife photography
’n Romantiese, tog minimalistiese rok. Die rok is gemaak van luukse sy en het twee moue wat jy maklik kan afhaal of byvoeg. Die rok het ook sakke en ’n sexy ooprug. Mates: Bors: 83 cm Onder bors: 75 cm
Stuur boodskap
Kontaknommer 0767567098