Modeca Boston
by Nanette
Gepubliseer: Maart 28, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Maart 28, 2021 (3 jare gelede)
R12 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Modeca
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantGaas
Kleur
IvoorVleeskleur (nude)Naaswit
Rokgrootte
4
Bragrootte
34B
Lengte
164 cm
Troufotograaf
Stroopsoet Fotografie
Hierdie pragtige Boston-rok van Modeca is oorspronklik by Timeless Bridal Couture gekoop teen R23 000. Dis ’n elegante, tydlose rok wat my soos ’n handskoen gepas het. Die rok is baie gemaklik, veral om in te dans (daar is versteekte hakkies om die sleep te lig wanneer jy dans). Boonop lyk die rok pragtig wanneer die bruid beweeg. Die bo-stuk het ’n ingeboude bra wat maklik verwyder kan word. Die kant is afgewerk met ’n fyn sjampanje-kleurige garing wat die kant ’n 3D-effek gee. Die rug kan maklik na ’n oop rug verander word.
Prys onderhandelbaar.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0786510051