SARIE BRUID
  • Verkoop rokke
  • Rokke
  • Troudienste
    • Verkoop dienste
    • Troudienste
  • Bruidskoue
  • Kontak
  • SARIE.com
  • Teken in
  • R00 Items
TuisRokkeMillaNova

MillaNova

MillaNova

by Jeanrè le Clus
Gepubliseer: Augustus 27, 2020 (3 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Noupassend
Uitklokrok
Ligging
Gauteng
Ontwerper
MillaNova
Silhoeët
Uitklokrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantGaas
Kleur
BlospienkSjampanjeWit
Rokgrootte
810
Bragrootte
34B
Lengte
178 cm
Troufotograaf
Hanri Human

Hierdie pragtige MillaNova-rok is oorspronklik by Vonvé Bridal gekoop teen R31 000 (die huidige eienaar verkoop die rok teen R15 000).  Dis ’n elegante, tydlose rok wat haar soos ’n handskoen gepas het. Die rok is baie gemaklik, veral om in te dans. Boonop vertoon die rok pragtig wanneer die bruid beweeg. Daar is ’n “hoop” in die romp gesit om te voorkom dat die bruid op haar droomrok se soom trap. Die bostuk het ’n ingeboude bra wat net maklik verwyder kan word.

Geen materiaal is afgesny om verstellings te maak nie, so die rok kan maklik verstel word om ’n 34-grootte te wees.

Die rok is tans ’n 32, ingevat vir die figuur van die oorspronklike eienaar.

Prys onderhandelbaar.

Stuur boodskap Kontaknommer 0722159918

Troudienste

  • Venue
  • Spyseniering
  • Musiek & vermaak
  • Fotograaf
  • Videograaf
  • Soek alle dienste

Rokke

  • Uitklokrok
  • Nousluitend
  • A-lyn
  • Soek alle rokke

Teken in op ons SARIE-nuusbriewe

Bly op hoogte van alles in ons SARIE-wêreld

© 2023 SARIE BRUID Alle regte voorbehou

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Oor ons
  • Kontak
  • FAQ
  • Kwesbaarheidopenbaring
Soek produkte
  • Tuis
  • Rekening
  • Soek
  • Cart

Kontak MillaNova

Loading
  • Login
  • Lost password

Login

Have an account? Log in.

Reset Password

Enter your username or email to reset your password.