Milla Nova Daphne trourok
by Carina Jansen
Gepubliseer: Mei 24, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Mei 24, 2021 (3 jare gelede)
R27 000
Ligging
Ontwerper
Milla Nova
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Tulle
Kleur
Wit
Rokgrootte
1412
Bragrootte
36C
Lengte
184 cm
Troufotograaf
Alexander Smith
’n Skouerlose A-lyn rok met pêrel-detail op die bostuk wat met die rok afbeweeg in ’n ombré patroon van wit en silver detail. Die rok is gemaak van tulle, pêrels en liefde. Wanneer die lig daarop skyn het dit ’n glinsterende effek.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0723848615