Maggie Sottero: Darcy
by Letitia Riley
Gepubliseer: Julie 9, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 9, 2020 (4 jare gelede)
R8 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Maggie Sottero
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonKant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
12
Bragrootte
36C
Lengte
165 cm
Hierdie ivoorkleurige rok van chiffon en kant se driekwartmoue gee die rok ‘n romantiese voorkoms. Die rok word afgerond met ‘n noupassende middel, ‘n romp wat van die middellyf af uitklok, en ‘n dun belt van Swarovski-kristalle. Kralewerk op die kant-bostuk sorg vir ‘n glansryke, elegante voorkoms.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0833076783