Lillian West – Unieke Kant
by Charné
Gepubliseer: Mei 20, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Mei 20, 2021 (3 jare gelede)
R10 900
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Lillian West
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
34A
Lengte
198 cm agter, 120 cm voor
Troufotograaf
Nifty Studio
Hierdie rok is ’n pragstuk. Gepas om elke jong vrou soos ’n prinses te laat voel op daardie spesiale dag. Dit is ’n unieke rok en boonop gemaklik om mee te beweeg – of jy sit of staan. Die rok het ’n pragtige vloei en volg die lyne van jou lyf. Die kant op die rok is besonders en anders as die normale beskikbare opsies. ’n Roosgoud gordeltjie rond die style pragtig af, maar kan ook moeiteloos weggelaat word. Hierdie rok is enig in sy soort en beloof om jou beste kopie te wees, daarom wil ek dit aanbeveel aan elke voornemende bruid! In my droomrok kon ek al my drome vervul. Ons het soveel gelukkige herinneringe en ek sal graag wil sien dat hierdie besonderse trourok jou drome ook bewaarheid.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0823358852