Lena-Lisa Lae V-rok
by Inari Cilliers
Gepubliseer: Julie 2, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 2, 2020 (4 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Lena-Lisa
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Sag
Kleur
Wit
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
174 cm
Dié unieke ooprugrok, ontwerp deur Lena-Lisa, se lae V-hals spog met pragtige kristalle, pêrels, glaskrale, en ander fyn krale wat met die hand vasgewerk is. Dit is ‘n nousluitende rok wat uitklok net onder die heupe met ‘n sleep wat aan die rok vasgemaak kan word om gemaklik te beweeg. Dra die bykomende tweede romp bo-oor die rok vir ‘n tweede, meer dramatiese voorkoms wat weer afgehaal kan word wanneer die dansbaan geopen is. Die rok is elegant en tydloos en sal enige bruid soos ‘n droom laat voel op haar spesiale dag.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0788948099