Klassieke winterstyl
by Sané du Toit
Gepubliseer: Julie 17, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 17, 2022 (2 jare gelede)
R19 900
Kategorie
Ontwerper
Alana van Heerden
Silhoeët
Uitklokrok
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
8
Bragrootte
32B
Lengte
142 cm
Troufotograaf
Elana van Zyl
Klassieke winterstyl trourok met ’n oop rug. Daar is kant-detail op albei moue. Die een skouer het ’n blom-motief.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0769811081