Klassieke skouerlose rok
by Surita van der Merwe
Gepubliseer: Junie 30, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Junie 30, 2020 (4 jare gelede)
R9 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Oleg Cassini
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
OrganzaSatyn
Kleur
Wit
Rokgrootte
6
Bragrootte
32A
Lengte
156cm
Dié klassieke rok spog met met fyn krale- en borduurwerk in wit en silwer en is perfek vir die korter dame! Die sleep is ongeveer 70 cm langer as die rok en kan inhaak vir gemak. Hierdie rok vertoon op haar beste met ‘n onderrok sonder ‘n hoepel. Die onderrok is beskikbaar op aanvraag (slegs saam met die rok). Mpumalanga en Gauteng.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0763406652