Klassieke droomrok
by Rochell van Jaarsveld
Gepubliseer: Oktober 12, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 12, 2020 (4 jare gelede)
R8 500
Ligging
Ontwerper
Carike Nel
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonKantTulle
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
34A
Lengte
176 cm
Is jy op soek na ’n rok wat stylvol is, maar terselfdetyd ook ’n dramatiese stelling maak? Dié is dan net die rok vir jou! Die rok, ontwerp deur Carike Nel in ‘n A-lyn-silhoueët, is werklik iets spesiaal en sal jou beslis soos ’n bruid laat voel. Dit is my eie droomrok. Die rok se agterkant is gesny tot in die middel van jou rug, afgerond met ’n band en ’n strik.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0722652381