Klassiek romanties
by Christine Taljaard-Krugell
Gepubliseer: Augustus 10, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 10, 2020 (4 jare gelede)
R9 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
El Heathcote
Silhoeët
Uitklokrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Vleeskleur (nude)
Rokgrootte
10
Bragrootte
34C
Lengte
167 cm
Troufotograaf
DuckSoup Productions
Hierdie klassiek-romantiese rok ontwerp deur El Heathcote was vir die bruid ‘n bron van ware geluk. Mag dit vir die volgende bruid net soveel vreugde gee op haar spesiale dag.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0725917100