Klassiek en Elegant
by Lisa-Mari
Gepubliseer: September 18, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: September 18, 2020 (4 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Maggie Sottero
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantPoliëster
Kleur
Wit
Rokgrootte
14
Bragrootte
36B
Lengte
125 cm
Troufotograaf
Emet Photography
Die Maggie Sottero Vienna-rok het die pragtigste krale-detail op geborduurde kant. Die rok lyk elegant en is ook tydloos danksy die elegante kralewerk. Die A-lyn silhouette is boonop vleiend vir elke figuur.
Die rok dra baie gemaklik en is glad nie swaar nie; dis gemaklik om in te beweeg. Die rok kan gedra word as ‘n grootte 12, 14 of 16, afhangende van die persoon se skouer- of heup-grootte. Die rugkant is verstelbaar.
Die sleep van die rok is só verstel dat dit ingehaak kan word om dan en rond beweeg later die aand te vergemaklik.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0839434561