Splinternuut kant-trourok
by Janneke
Gepubliseer: November 16, 2021 (2 jare gelede)
Gepubliseer: November 16, 2021 (2 jare gelede)
R9 500
Kategorie
Ligging
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSag
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
18
Bragrootte
Nie van toepassing
Lengte
Lank
Ek het hierdie trourok gekoop omdat dit baie vleiend was vir my voller figuur.
Ek is mal oor die kleur en die fyn, sagte kant-detail. Die rok is splinternuut en nog nooit gedra nie.
Ek het op die ou end op ’n ander rok besluit wat beter by ons klein, informele troue gepas het.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0743541491