Ibanda – Blue by Enzoani Collection
by Milanie Stadler
Gepubliseer: Oktober 22, 2020 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 22, 2020 (3 jare gelede)
R7 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulle
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
6
Bragrootte
32A
Lengte
177 cm
Troufotograaf
Grace Studios
’n Moderne en romantiese weergawe van die perfekte prinsesrok waarvan jy as klein dogtertjie gedroom het … Hierdie pragtige rok het ’n kant-bolyf met ’n liefling-halslyn en kralewerk om dit perfek af te rond. Die treffende balrok-styl romp bestaan uit twee lae van tulle en perdehaar. Die agterkant van die rug skep ’n balans tussen tradisioneel en modern, met die illusie van deursigtheid en afronding met mooi pêrel-knopies.
Stuur boodskap
Kontaknommer 082 774 8323