Helen Fontaine Boho trourok
by Gillian van Dyk
Gepubliseer: Januarie 30, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Januarie 30, 2022 (2 jare gelede)
R8 000
Kategorie
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
34C
Lengte
167 cm
Hierdie Helen Fontaine Boho A-lyn trourok van kant is nog nooit gedra nie.
Ek het besluit om ’n ander rok te dra.
’n Drie meter lange ‘Cathedral’-sluier is ook ingesluit.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0834089743