Godin Trourok te HUUR
by Johanni
Gepubliseer: April 20, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: April 20, 2021 (3 jare gelede)
R2 999
Kategorie
Ligging
Ontwerper
YouHoney
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Ru-sy
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
810
Bragrootte
34C/D
Lengte
156 cm
Troufotograaf
Elza Roux
Dié rok het ’n warm ondertoon danksy die elegante ivoor-kleur. Daar is pêreltjies om die moue vasgewerk wat ’n godin-effek skep. Dit lyk asof dit ’n moulose rok is maar daar is baie ondersteuning. Die rug is bedek met kant en fyn pêrels. Die ster van die rok is die koninklike sluier wat jou sal laat lyk soos ’n prinses.
ROK te HUUR R2999
Te Koop R9999
Stuur boodskap
Kontaknommer 0823231762