Boheemse Vere
by Yolandi Pretorius
Gepubliseer: Julie 1, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 1, 2020 (4 jare gelede)
R13 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
White Lilly Bridal
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Ru-syTaffeta
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
8
Bragrootte
32,34 A
Lengte
1,65 m
Die inspirasie agter dié boheemse vererok is ‘n ontwerp deur die ikoniese Vera Wang.
Die rok is spesiaal vir die bruid ontwerp – die gemaklikste rok ooit! Dit bestaan uit twee dele: ‘n noupassende romp en ‘n bo-stuk van sagte sy en ‘n ongelooflike sleep wat in die wind kan waai. Die rug kom mooi laag af, ‘n sagte visioen van vere en krale. Dit het ook ‘n mooi “in-haak opsie” as vir bruide wat die aand op die dansbaan spandeer.
Die rok het geen skade gekry nie en het 100% skoon gekom. Dit is reeds gedroogskoonmaak. Daar kan ook verstellings aan die rok gedoen word indien nodig. Die bruid se sluier is ingesluit by die prys.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0721726636