Enzoani Pro Marle Bac / Fro Web
by Marieta Wessels
Gepubliseer: Julie 6, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 6, 2020 (4 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
GeorgetteKantGaas
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
36B
Lengte
167 - 170 cm
Dié pragtige rok deur Enzoani is gemaak van Georgette rekbare materiaal en Guipare-kant.
Die elegante vollengte meerminstylrok is eenvoudig van voor, maar spog met ‘n asembenewende sleep van kant aan die agterkant. Die fynste kralewerk rondom die lae V-hals en bandjielose moue gee die materiaal ‘n sagte, subtiele glinster. Oorgetrekte knope wat teen die rug afloop tot aan die einde van die sleep rond die rok af met ‘n pragtige, dramatiese effek.
Die bruid het R35 000 vir die rok betaal, maar vra nou slegs R10 000. Dié rok is beskikbaar in Gauteng.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0825705515