Elegante Meerminstyl Kant Rok
by Suzanne Vermaas
Gepubliseer: Augustus 26, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 26, 2021 (3 jare gelede)
R17 990
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
1012
Bragrootte
34B
Lengte
172 cm
Troufotograaf
Adel Ferreira
Die pragtige meerminstyl rok is gemaak van Guipure-kant en het ’n “sweetheart” neklyn. Dit het ook ’n asemrowede lang sleep van kant en tulle. Fyn kristal knopies lyk elegant teen die geborduurde kant op die rug. Beslis ’n vroulike, romantiese en tydlose rok bestem vir ongelooflike foto’s! ’n Show-stopper!
Die rok het ingeboude struktuur wat baie vleiend vir die figuur is, maar tog gemaklik is vir heeldag-dra. Die rok is net een keer gedra en is professioneel skoongemaak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0828512120