Enzoani Couture – Ora
by Chene'
Gepubliseer: Julie 8, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 8, 2021 (3 jare gelede)
R21 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Sjampanje
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
90 cm
Troufotograaf
JC Click
Hierdie pragtige rok laat dit lyk asof jy sweef. Die meerminstyl het sagte blompatrone wat tot by die sleep strek. Die halslyn word gekomplementeer deur die oopruk en dun kruis-bandjies. Dis beslis ’n trourok wat onthou sal word.
Die prys is onderhandelbaar.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0825101232