Enzoani Beautiful
by Nicoline Breytenbach
Gepubliseer: Julie 27, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 27, 2020 (4 jare gelede)
R9 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
A-lyn
Kleur
Wit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34C
Lengte
n/a
Troufotograaf
Annemarie Wichmann Zoe Photography
Dié wit A-lyn rok uit Enzoani se Beautiful-reeks, geborduur met kraletjies en kant, het ‘n oop rug en welige net vir ‘n uitklok-voorkoms. Die rok het ook skouerbande sodat dit gemaklik bo kan bly.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0823255889