Elegante Tydlose Rok
R22 000
Hierdie is ‘n elegante, tydlose rok met ‘n oop rug en ‘n groot strik aan die agterkant, gemaak van bruidsatyn gemaak is.
Die lang sleep kan verwyder word sodat die bruid later in ‘n gemaklike, noupassende rok kan dans sonder om haar oor die sleep te bekommer.