Elegante flair
R12 000
Dié rok is ter selfde tyd tydloos, elegant en pret! Die neutraal-kleurige v-nek halslyn, bedek deur gekompliseerde kant-patrone vorm die halslyn se interessante lyne en skep die illusie van blomme wat vloei. Die elegante, noupassende romp en sleep wat onder die knieë uitklok is gemaklik om mee te stap, dans, en selfs hardloop. Danksy ’n string fyn knopies, drie-dimensionele blomme, en dun bandjies is ook die rugkant van die rok spesiaal en uniek.