Elegante Robyn Roberts trourok
by Jeani Johnson
Gepubliseer: September 27, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 27, 2021 (3 jare gelede)
R8 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Robyn Roberts for Calegra
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonGeorgetteKant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
12
Bragrootte
34B
Lengte
178 cm
Troufotograaf
Duane Smith Photography
My pasgemaakte moulose Rafael-rok van Robyn Roberts vir Calegra was ’n droom om te dra! Dis lig, gemaklik en rek vir maklike beweging. Dit kom sonder die beltjie, maar het ’n knopie en lussie agter sodat jy die sleep kan opbind vir wanneer jy dans. Die rok is in ’n uitstekende toestand en gedroogskoonmaak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0798928573