Elegant & Noupassend met n ongelooflike mooi sluier
by Jeandre De Swardt
Gepubliseer: Oktober 5, 2022 (1 jaar gelede)
Gepubliseer: Oktober 5, 2022 (1 jaar gelede)
R10 000
Kategorie
Ontwerper
Enzoani - beautiful bridal collection
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantPoliësterSag
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
6
Bragrootte
32B
Lengte
172 cm
Troufotograaf
JcClick
Elegante rok met die mooiste sluier. Die rok sit gemaklik en dans so lekker met sluier wat aan ’n knopie vashaak vir as jy wil dans. Daar is ’n ingeboude rêk onder borste wat styf sit en die rok op sy plek hou.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0834002275