Elbeth Gillis satyn- en kantrok
by Janice Raath
Gepubliseer: Julie 7, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 7, 2020 (4 jare gelede)
R6 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Elbeth Gillis
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatyn
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
107cm
Ivoorkleurige satyn– en kanttrourok ontwerp deur Elbeth Gillis in Kaapstad.
Dié klassieke rok het ‘n V-neklyn, sagte kantmoue en klein satynknope agter. Die huidige eienaar het dit professioneel laat droogskoonmaak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0840860896