Eksklusiewe Ontwerp
by Juanita Thompson
Gepubliseer: Augustus 30, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 30, 2021 (3 jare gelede)
R5 800
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Marinda Smith
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonKantSatyn
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
1012
Bragrootte
36C
Lengte
160 cm voor, 180 cm agter (sleep)
Hierdie pasgemaakte trourok was nog nooit gedra nie (slegs vir foto-doeleindes). Dus is dit nie ’n tweedehandse rok nie, want jy sal die eerste bruid wees wat in hom trou! Top-gehalte satyn en chiffon met handgestikte kant-afwerking. Daar is ook ekstra lap vir verstelwerk in die nate.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0836606558