Droomverlore en klassiek
by Nelita Hildebrandt
Gepubliseer: Februarie 5, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Februarie 5, 2021 (3 jare gelede)
R6 499
Ligging
Ontwerper
Cindy Bam
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonKantTulle
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
810
Bragrootte
34B
Lengte
167 cm
Troufotograaf
Josh Reinecke
Cindy Bam oorspronklike. Cindy het vir my aanpassings aangebring om dit 100 % my eie te maak. Unieke kant is gebruik. Die rok het ‘n oop rug en ‘n romp van tulle. Die rug het heelwat kant en klein knope. Die romp se soom kan aan die knopies vasgemaak word met ‘n lussie vir wanneer daar gedans word. Die bo-stuk is ook met kant versier en het ingeboude ‘cups’. Ek was 100 % gemaklik in my rok en was mal daaroor om soos ‘n prinses te voel op my troudag.