Sophia Tolli
by Erica
Gepubliseer: Mei 12, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Mei 12, 2021 (3 jare gelede)
R12 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Sophia Tolli
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulle
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
32A
Lengte
145 cm
Troufotograaf
Hendrik Steytler
Hierdie sexy, elegante rok is die ideaal vir enige romantiese troue. Die besonderse rok is bedek met kant en kristalle wat die rok ’n klassieke, romantiese voorkoms gee. Die rok is baie lig en gemaklik ten spyte van die lang sleep. Die rok is in ’n perfekte toestand en is net een keer gedra.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0828196302