Droom Trourok
by Xandri Deysel
Gepubliseer: Augustus 23, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 23, 2020 (4 jare gelede)
R13 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Maggie Sottero
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantGaasSag
Kleur
Wit
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
172 cm
Troufotograaf
Henry O Photography
Dié pragtige rok van Maggie Sottero kan verstel word danksy toutjies wat teen die rug gereig word. Boonop kan jy die skouer se band verwyder om die voorkoms te skep wat die beste vir jóú werk! Die rok se sleep kan na binne gevou word waar dit met ‘n knoop vasgemaak word om te verseker dat jy heel aan gemaklik kan dans. *Maggie Sottero-sertifikaat kan saam met die rok ontvang word.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0798851075