Dramaties, dog eenvoudig
by Kara Eksteen
Gepubliseer: Julie 30, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 30, 2021 (3 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
WILDIN DRESS BY WONA (NY) - VONVE BRIDAL COUTURE
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
Wit
Rokgrootte
8
Bragrootte
34C
Lengte
167 cm
Troufotograaf
Dyallan Knoxx
Ek sou 100 keer weer in hierdie rok trou. In die proses om my rok te kies het ek twee pragtige opsies gehad: hierdie rok of ’n fyn rok met blinkers. Ek het die “BOLD” opsie gekies. Hierdie rok is so eenvoudig, maar maak ’n fantastiese “statement”. ’n Groot voordeel is dat JY die rok dra, die rok dra jou nie! Die rok is gemaak van dik satyn, is af van die skouers en het baie ondersteuning! Dit sal vir my ’n voorreg wees as nog iemand so mooi en so spesiaal op haar groot dag kan voel!
Stuur boodskap
Kontaknommer 084 848 5846