Boheemse Trourok vir Herfs of Winter
by Nelda Breytenbach
Gepubliseer: September 27, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 27, 2021 (3 jare gelede)
R4 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Joss Couture
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
IvoorVleeskleur (nude)Naaswit
Rokgrootte
12
Bragrootte
34B
Lengte
176 cm
Troufotograaf
Landi Groenewald
Ons het in die herfs onder ’n groot Akkerboom getrou. Dit was die perfekte herfsdag. Ek het ’n mooi paar maroen skoene by my rok aangetrek. Ek het soos ’n boheemse bruid gevoel en was mal oor die gevoel van kant op my vel. Die rok het so gemaklik gesit en ek het so stylvol gevoel. Dit was ons perfekte dag!
Stuur boodskap
Kontaknommer 0836779710