Boheemse elegansie
by Bernice
Gepubliseer: Julie 29, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 29, 2020 (4 jare gelede)
R11 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Johan Botha
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Vleeskleur (nude)Naaswit
Rokgrootte
1012
Bragrootte
34B
Lengte
167 cm
Troufotograaf
Knapse Kerels, Benjamin Nel
Drie-dimensionele applique-blomme is met die hand gewerk aan die nude-kleurige rok met ‘n sagte kantlaag bo-oor. Die baie gemaklike rok, ontwerp deur Johan Botha, beweeg lekker wanneer jy loop én wanneer jy dans. Dis glad nie ‘n swaar rok nie en met die vlyende styl en lae ooprug, is dit enige bruid se droom. Prys is onderhandelbaar.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0723697340