Blue By Enzoani: Judith
by Lize Leonard
Gepubliseer: Januarie 8, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Januarie 8, 2021 (3 jare gelede)
R6 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Blue by Enzoani
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulle
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
1012
Bragrootte
34C
Lengte
135 cm
Troufotograaf
Him and Her Pictures
“Judith” is deel van Enzoani Blue se 2017-reeks. Dié elegante trourok is ‘n vollengte skepping in ‘n meermin-snit. ’n Laag geborduurde asook Chantilly-kant met fyn kralewerk vloei bo-oor die romp wat van tulle gemaak is. Die voorkoms word afgerond deur die klassieke liefling-halslyn en ’n deursigtige ritssluier aan die agterkant.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0836371376