Beautiful Collection
by Martie Sadie
Gepubliseer: Julie 9, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 9, 2020 (4 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulle
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
127 cm
Hierdie romantiese trourok deur Enzoani se fyn skouerbande maak met knippies vas en kan dus verwyder word. ‘n Ritssluiter is versteek agter ‘n elegante ry knope om te verseker dat die rok maklik genoeg is om aan te trek, maar steeds elegant en klassiek vertoon.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0738854480