A-simmetriese Trourok
by Janke van Rensburg
Gepubliseer: Januarie 25, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Januarie 25, 2022 (2 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Lena-Lisa
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonGaasSag
Kleur
SjampanjeNaaswit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34B/C
Lengte
168 cm
Troufotograaf
Go Urban
Hierdie rok is elegant en tydloos, maar ook modern. Dis ‘n a-simmetriese trourok met ‘n enkelmou. Die perfekte trourok vir enige seisoen en enige ligging!
Stuur boodskap
Kontaknommer 0725878350