Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
22
Langverwagten Road
Langverwagten Road
Robertson
Wes-Kaap
ZA

The Key wedding & function venue

Die algemene styl en atmosfeer van The Key kan opgesom word as sjiek Frans. Vir jou groot dag kan jy kies om jou 200-240 gaste binne óf buite met drankies te bedien terwyl die kombuis – ten volle toegerus met oonde, gasbraaiers, en ’n koelkos – jou spysenier in die sewende hemel sal hê. Die saal word omring met ’n romantiese terras wat grens aan die area waar jou buite-drankies bedien kan word. Splinternuut, stylvol, en romanties – The Key is die perfekte bestemming vir jou groot dag.