Telefoon:
Kontak:
Elsbeth van Huyssteen
Adres:
Meerlandplaas
Wellington
Wellington
Wellington
Wes-Kaap
ZA

The Cake Pop Co.

The Cake Pop Company is geleë in Wellington, Wes-Kaap. Ons cake pops word gemaak met die lekkerste koekvulsel en omhul met egte Belgiese sjokolade. Gebruik ons produkte as 'n gemaklike nagereg, 'n "dankie-sê" geskenk vir jou gaste of as 'n koek alternatief. Ons moderne, unieke produkte sal soos 'n paal bo water uitstaan by jou beste vriendin se kombuistee en hennepartytjie!