Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
15
Tana Road
Sunninghill
Johannesburg
Gauteng
ZA

MUD Make-up Designory

MUD Studios in Gauteng, Bloemfontein en Kaapstad spesialiseer in hare en grimering vir die bruid se spesiale dag. Ons reis ook graag na die venue. Kyk gerus na ons grimering & hare pakette by www.mudsa.co.za/#SERVICES, of kontrak ons gerus vir ’n kwotasie. Ons hoop jy word een van ons #mudbruide!