Welkom by SARIE BRUID (ver)koop my rok & ander dienste

SARIE is al vir dekades dié inspirasie vir bruide. Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.

Dié webtuiste is jou eksklusiewe bestemming – vind of deel jou inspirasie hier:


Trourokke

Van getroudes wat hul rok wil verkoop tot verloofdes wat nog soek en rokmakers wat hul rokke wil wys, hier is enigiemand met troukoors welkom!

Kom loer in by ons inspirerende winkel vol rokke gemaak en gekoester deur regte vroue. Ons sit jou op die spoor van jou perfekte rok.

Verkoop jou rok

Haal jou trourok uit die hangkas en vertoon dit hier vir ’n
nuwe liefdesverhaal. Vind ’n koper wat dit sal koester en verhaal
jou trou-onkoste:

Nuutste dienste

Bied jou diens aan

Bruide soek nie net ’n trourok nie. Word ’n SARIE-verskaffer en inspireer bruide met jou troudienste en -produkte:

Wenke en inspirasie

TROUALBUM: Schané Venter, SARIE VBG 2019, trou!

10 Instagram-blaaie om te volg sodra jy verloof is

Hoe kies ek die regte trourok? Kenners gee raad

Hallo of totsiens droomrok!